Waarom het jy ’n attestaat nodig?
Elke gelowige moet aan ’n plaaslike gemeente behoort en ’n attestaat gaan daarmee saam. Lees hier hoe ’n attestaat meer as net ’n bewys van lidmaatskap is.
Elke gelowige moet aan ’n plaaslike gemeente behoort en ’n attestaat gaan daarmee saam. Lees hier hoe ’n attestaat meer as net ’n bewys van lidmaatskap is.
Jesus het die Sabbatdag vervul, maar dit is steeds ’n geestelike en fisiese rusdag. Lees hier hoe ons die “dag van die Here” moet vier.
Die feeste in die Ou Testament het groot betekenis vir Israel gehad. Moet ons as Christene dit nog vier? Lees hier watter feeste ons vandag moet vier.
Ons geloof is ’n vaste vertroue op dit wat ons hoop en ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Lees oor geloof en hoe God Homself aan ons bekend maak.
In die sesde gebod leer ons dat ons nie mag moord pleeg nie. Lees hier hoe dié gebod nie net gaan oor doodmaak nie, maar ook die gedagtes wat daartoe lei.
Die tong is daar om die Here en ons naaste te eer. Lees hier hoe jy die negende gebod kan onderhou én jou tong onder beheer kan kry.
As jy onseker voel of daar vir jou ’n toekoms in jou land is, skep moed uit dié verhaal van God se volk in Jeremia. Lees hier.
Wanneer dit met jou moeilik gaan in die lewe, hou vas aan die woorde van Filippense 4:13. Lees hier hoe jy in alle omstandighede dankbaar kan bly.
Dis belangrik dat ons nie net die koninkryk van God moet verstaan nie, maar ook weet hoe ons daarby inpas. Lees hier wie die koninkryk van God binnegaan, en hoe.
Kruispad antwoord al die grootste vrae oor verbonde in die Bybel. Lees die vrae en antwoorde hier.