Moet ons “lewe spreek”?
Hoe moet jy antwoord as iemand sê dat jy lewe moet spreek en negatiewe sinne moet vermy? Ds. Jan-Louis Lee kyk wat die Skrif daarvan sê.
Hoe moet jy antwoord as iemand sê dat jy lewe moet spreek en negatiewe sinne moet vermy? Ds. Jan-Louis Lee kyk wat die Skrif daarvan sê.
Ds. Werner Brotherton kyk na drie opsies en praat oor die beste manier om die Bybel aan ons kinders oor te dra.
Een van die vyf Skrifbeginsels wat tydens die Reformasie ontstaan het is sola Scriptura. Hier is wat die Bybel, as enigste waarheid, in ons daaglikse bestaan vir ons beteken.
Leer hoe en hoekom jy gelykenisse moet gebruik om die Woord beter te verstaan.
Kruispad kyk na die twee verbonde, die werkverbond en die genadeverbond en wat dit vandag vir ons beteken.
Jy hoef nie in ongewone tale te begin praat, of om te val en te ruk om met die Heilige Gees vervul te wees nie. Jy moet geloof hê, wat die Heilige Gees in jou hart werk.
Hierdie nege stellings uit die gereformeerde belydenisskrifte sê duidelik wat ons glo en bely oor God se skeppingswerk.
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.
Ons wonder dikwels of daar ooit wêreldvrede sal wees. Vrede, ook wêreldvrede begin in jou verhouding met God en kring dan uit. Lees hier oor God se opdrag.
Ons praat so maklik saam met die groep wanneer iemand ’n verkeerde of skandelike ding gedoen het. Hoe kan ons optree om Jesus Christus se gesindheid te vertoon?