Hoekom verskil die vier evangelies?
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.
Ons wonder dikwels of daar ooit wêreldvrede sal wees. Vrede, ook wêreldvrede begin in jou verhouding met God en kring dan uit. Lees hier oor God se opdrag.
Ons praat so maklik saam met die groep wanneer iemand ’n verkeerde of skandelike ding gedoen het. Hoe kan ons optree om Jesus Christus se gesindheid te vertoon?
Hoe weet jy of jou kerk aan die Woord getrou is?
Sommige sê dat wonderwerke net in die Bybelse tyd plaasgevind het en ander sê dit kom vandag nog voor. Wie is reg?
Wat staan ons te doen? Deel ons in die pret, of verwerp ons die viering van Halloween? Elke gelowige moet oor die saak besin en self vanuit die Skrif ‘n besluit neem.
Daar is net twee van die pasgamomente wat behoue gebly het nadat Jesus die nagmaal ingestel het, want nagmaal is nié Pasga nie!
Ken jy die verskil tussen regverdigmaking en heiligmaking? Vir sommige is dit twee ou en moeilike woorde. Lees hier hoe hulle van mekaar verskil. Deur Marco le Roux