Wat Psalm 22 leer oor moeilike tye
Selfs Jesus het gevra: “Hoekom, Here?” Ontdek hoe Psalm 22 ons troos gee wanneer ons nie verstaan wat in ons lewe gebeur nie.
Selfs Jesus het gevra: “Hoekom, Here?” Ontdek hoe Psalm 22 ons troos gee wanneer ons nie verstaan wat in ons lewe gebeur nie.
Pilatus gee die mense ’n keuse om Jesus of Barabbas vry te laat. Lees hier wat dié keuse oor ons elkeen se sondige natuur en God se genade wys.
Hoekom sou Jesus swaarkry kies as daar vir Hom ’n uitkoms was, soos waarvoor Hy bid. Lees hier wat die kruis ons van gehoorsaamheid leer.
Besef opnuut wat die kruis oor God se raadsplan wys. Lees hier wat dit beteken dat die kruis deel van God se plan is, lank vooruit verkondig.
Sagaria 9 sê dat Jesus op ’n donkie gaan ry en dit gebeur in Johannes 12. Lees hier hoe die donkie wys op vrede en nederigheid, en Jesus se wonderbaarlikheid.
Jesus is nie ver van ons hartseer af nie – Hy weet van swaarkry op aarde, Hy het ook gehuil. Lees meer oor Jesus se meegevoel met ons.
Die Here gee die Israeliete opdrag om 7 dae ongesuurde brood te eet. Lees hier hoekom Hy dié opdrag gee, en wat dit vir ons beteken.
Lees hier hoe ’n stukkie brood Judas se as die verraaier aanwys, die Skrif vervul, én dit op Jesus verheerliking se uitspeel.
Dwarsdeur die Bybel lees ons hoe ons as gelowiges soos skape is, en dat die Here ons as Herder lei. Lees hier wat dit beteken dat Jesus ons Opperherder is.
In Jesaja lees ons hoe God sy kudde soos ’n goeie herder versorg. Lees hier meer oor Jesaja 40 vers 11, en verstaan hoe dit jou kan vertroos.