Jesus Christus is ons singende Saligmaker
Jesus se sang voor sy kruisiging laat sondaars weer deur God aanvaar word, en leer om vreugde in God te vind en Hom te loof. Lees hier.
Jesus se sang voor sy kruisiging laat sondaars weer deur God aanvaar word, en leer om vreugde in God te vind en Hom te loof. Lees hier.
As Christene het ons deel aan Jesus Christus se salwing. Lees hier hoe die Heilige Gees jou dan as profeet, priester en koning toerus.
Jesus Christus is die ware Koning, Profeet en Priester, net soos dit in die Ou Testament aangevoer word. Lees hier hoe Hy hierdie ampte kom vervul.
Kruispad leer hoe God Israel se koningskap gevestig het, en ook ons Koning, Jesus Christus. Lees ook hier hoekom jy daarom in die verkiesing moet stem.
Jesus het aarde toe gekom en vir ons onder die gewig van die kruis geswig. En, terwyl Hy hier was, was Hy volkome mens. Lees hier wat dit vir ons beteken.
Dink jy soms as gelowige God se geduld gaan opraak met jou, of reeds opgeraak het? Lees hier wat Jesus se woorde in Matteus 11:28-30 vir jou beteken.
Met die viering van Jesus se geboorte, moet ons ook aan sy dood en opstanding dink. Lees hier oor die Seun as Verlosser wat God aan ons gegee het.
In Matteus 14 lees ons hoe Jesus en dan Petrus op die water loop. Lees hier wat ons daaruit leer oor vertroue op God.
Openbaring 19 vertel van die bruilofsfees van die Lam. Lees hier hoe Jesus in sy tyd op aarde ons daarvoor voorberei het.
Lees hier hoe God se plan vir sy volk ontvou – die feeste van die Jode in die Ou Testament word deur Jesus Christus vervul.