Hou jou oë op die Here gefokus
In Matteus 14 lees ons hoe Jesus en dan Petrus op die water loop. Lees hier wat ons daaruit leer oor vertroue op God.
In Matteus 14 lees ons hoe Jesus en dan Petrus op die water loop. Lees hier wat ons daaruit leer oor vertroue op God.
Openbaring 19 vertel van die bruilofsfees van die Lam. Lees hier hoe Jesus in sy tyd op aarde ons daarvoor voorberei het.
Lees hier hoe God se plan vir sy volk ontvou – die feeste van die Jode in die Ou Testament word deur Jesus Christus vervul.
Wat beteken dit as Jesus sê dat die oog die lamp van die liggaam is? Lees hier hoe gelowiges deur die Here se Lig verlig word, en hoe geloof jou laat lewe.
In Markus 9 besef die dissipels nie dat Christus waarlik die Seun van God is nie. Lees hier hoe God ons oë oopmaak, en ons daarvoor moet vra.
Wat laat jou opstaan as alles rondom jou platval? In 2 Korintiërs kry ons die versekering van ons verlossing wat ons na die ewige lewe laat uitsien.
Die vrede van Kersfees is nie die wêreldse vrede waaraan ons dalk dink nie, maar die vrede tussen ons en God. Lees hier daaroor.
Ons moet die hemelvaart aan ander mense kan verkondig. Daarom moet ons weet waar Jesus is en hoe Hy waarlik God én waarlik mens is.
Jesus Christus se hemelvaart is deel van sy verlossingswerk. Lees hoekom Jesus se hemelvaart ons in verwondering moet laat lewe, en meet jou lewe hieraan.
Wat vier ons met Hemelvaartsdag? Lees meer van die spesifieke gebeure in die Bybel en wat dit vir ons beteken.