Tagged: Lukas

Die Heilige Gees soos ’n duif

Waarom het die Heilige Gees soos ’n duif op Jesus neergedaal? By Jesus se doop openbaar God iets ongeloofliks oor Christus, die nuwe verbond, en ons roeping.

Ons het hoop want Jesus leef

Die Emmauspad wys vir ons iets verrassends: Jesus stap saam, selfs wanneer ons Hom nie herken nie. Hoop begin by die waarheid dat Hy leef! Lees hier meer.

Leef getrou in klein dinge

Ons soek dikwels groot oomblikke van betekenis, maar Jesus sê dis die klein dinge waar ware geloof begin groei. Leer hoe jou gewone daaglikse keuses jou vorm.