Brood as verbondsteken in die Bybel
Die Bybelse tema van brood loop soos ’n goue draad van die Ou Testament tot die nagmaal. Lees hier hoe brood ’n teken van God se verbond met ons is.
Die Bybelse tema van brood loop soos ’n goue draad van die Ou Testament tot die nagmaal. Lees hier hoe brood ’n teken van God se verbond met ons is.
Al is brood ’n eenvoudige kossoort, gebruik die Here dit om gelowiges saam te bring, en aan sy kruisdood te herinner. Lees hier meer.
Die Here gee die Israeliete opdrag om 7 dae ongesuurde brood te eet. Lees hier hoekom Hy dié opdrag gee, en wat dit vir ons beteken.
In Psalm 78 daag Israel God uit. Lees hier hoe God nie net aan ons basiese behoeftes voorsien nie, maar ook ons geestelike behoeftes.
Daar is net twee van die pasgamomente wat behoue gebly het nadat Jesus die nagmaal ingestel het, want nagmaal is nié Pasga nie!