Wat Psalm 22 leer oor moeilike tye
Selfs Jesus het gevra: “Hoekom, Here?” Ontdek hoe Psalm 22 ons troos gee wanneer ons nie verstaan wat in ons lewe gebeur nie.
Selfs Jesus het gevra: “Hoekom, Here?” Ontdek hoe Psalm 22 ons troos gee wanneer ons nie verstaan wat in ons lewe gebeur nie.
In Psalm 90 leer ons dat ons tyd op aarde nie onbeperk is nie. In plaas daarvan om jou tyd gejaagd te gebruik, gebruik dit sinvol.
As die toekoms oorweldigend voel, onthou: God is reeds daar. Hy ken elke dag wat voorlê en gee vir jou genoeg genade vir vandag. Lees meer hier.
Psalm 131 is ’n kragtige riglyn in tye van hartseer. Lees hier hoe dit die weg van nederigheid, die vrede van rus in God, en die hoop van gemeenskap wys.
Ons lees in hierdie artikel hoe mense deur die Bybel met bome vergelyk word – selfs Jesus. Lees hier wat ons daaruit kan leer.
Skrywers in die Bybel, veral Dawid en Moses, gebruik dikwels die woorde “berg” en “rots” om die Here te beskryf. Lees hier oor die betekenis daarvan.
Leer hier meer oor Sion waarvan ons in die Bybel lees. Sion is belangrik van die Ou Testament, tot die Nuwe Testament, tot vir ons vandag.
Jesus se sang voor sy kruisiging laat sondaars weer deur God aanvaar word, en leer om vreugde in God te vind en Hom te loof. Lees hier.
Dit is nie net die Psalms wat liedere is nie! Lees hier oor ál die liedere in die Ou Testament, soos Hooglied en Klaagliedere.
Voel jy soms dat die Bybel onduidelik is? In hierdie artikel gee Kruispad praktiese raad wat jou sal help om die Bybel beter te verstaan.