Wat beteken “sondes van die vaders”?
Die tweede gebod kan mens maklik verwar. Lees hier, aan die hand van Esegiël 18, oor die impak van vorige geslagte se sonde.
Die tweede gebod kan mens maklik verwar. Lees hier, aan die hand van Esegiël 18, oor die impak van vorige geslagte se sonde.
Die tweede waarsku ons daarteen om afbeeldinge van God te maak. Lees hier hoe ons veral moet pasop om nie onbewustelik afgode te skep nie.
Is verslawing aan drank of dwelms die gevolg van die tweede gebod? Lees hier wat die tweede gebod beteken en hoe die sonde nié van geslag tot geslag deur God oorgedra word nie.