Die Here sorg vir ons daaglikse brood
As gelowige hoef jy nie op jouself te vertrou vir jou dag-tot-dag behoeftes nie. Vertrou op die Here! Lees hier meer.
As gelowige hoef jy nie op jouself te vertrou vir jou dag-tot-dag behoeftes nie. Vertrou op die Here! Lees hier meer.
In Psalm 78 daag Israel God uit. Lees hier hoe God nie net aan ons basiese behoeftes voorsien nie, maar ook ons geestelike behoeftes.
Die kerk en politiek het ’n lang geskiedenis van verweef wees, maar wat moet die Christen se opinie oor politiek staaf? Lees hier.
Die tweede gebod kan mens maklik verwar. Lees hier, aan die hand van Esegiël 18, oor die impak van vorige geslagte se sonde.
In die lig van grondonteiening is dit belangrik om te onthou aan Wie die aarde behoort. Lees hier meer oor wat dit beteken.
Ons hoor baie van rassisme om ons. Lees hier wat ons in die Bybel oor verskillende rasse leer, en hoe ons rassisme moet hanteer.
Suid-Afrika het die hoogste ongelykheid tussen die inkomste van ryk en arm mense in die wêreld. Lees hier wat die Bybel oor inkomste-verskille sê.
Die gelowige paartjie moet poog om ’n verhouding te hê wat God eer. Lees hier hoe ’n gelowige verhouding behoort te lyk.
Lees in hierdie artikel hoe die Bybel ons die nodige praktiese riglyne gee om te weet wie ’n goeie lewensmaat sal wees.
Weet jy as Christen waarna om te soek in ’n man? Lees hierdie riglyne wat die Bybel gee oor hoe ’n man van God moet optree.