Die lofsang van Simeon as hy die Verlosser sien
In Lukas 2:25-35 lees ons van Simeon aan wie die Here gesê het hy nie sou sterf voor hy die Gesalfde gesien het nie. Doen hierdie Bybelstudie en leer meer oor Simeon se lofsang as hy Jesus sien.
In Lukas 2:25-35 lees ons van Simeon aan wie die Here gesê het hy nie sou sterf voor hy die Gesalfde gesien het nie. Doen hierdie Bybelstudie en leer meer oor Simeon se lofsang as hy Jesus sien.
In Daniël lees ons die geskiedkundige agtergrond wat gemaak het dat Jesus Christus se koms op die volmaakte tyd plaasgevind het.
Die koms van ons Here Jesus Christus is van groot belang vir die kerk. Dit is tog waaroor die feesseisoen gaan! Kruispad kyk na die betekenis van die woord Advent.
Kruispad kyk na die pad van die Afrikaanse Bybel: Van waar die Nederlandse Statevertaling Suid-Afrika toe gekom het, tot nou wat die 2020-vertaling die lig sien.
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika stel met trots die nuwe Afrikaanse vertaling van die Bybel bekend. Kruispad het meer inligting daaroor.
Doen hierdie Bybelstudie oor 2 Timoteus 3 en leer weer hoekom dit so belangrik is om getrou aan die Bybel te bly.
Het jy al gewonder hoekom predikante die oorspronklike tale van die Bybel bestudeer? Ds. Werner Brotherton vertel ons hoe dié brontale gebruik word.
Het jy al gesukkel om die geskiedenis van die Ou Testament te lees, en gewonder hoe dit op jou geloof vandag van toepassing is? Kruispad het die antwoord gaan soek.
Honderde jare gelede het die Reformasie ontstaan omdat die kerk ’n verkeerde verstaan van redding gevorm het. Die Bybel leer ons egter dat God se genade genoegsaam is.
In die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 leer ons van God se wonderlike genade en sy onvoorwaardelike liefde vir ons.