Christus red, nie jou werke nie
Honderde jare gelede het die Reformasie ontstaan omdat die kerk ’n verkeerde verstaan van redding gevorm het. Die Bybel leer ons egter dat God se genade genoegsaam is.
Honderde jare gelede het die Reformasie ontstaan omdat die kerk ’n verkeerde verstaan van redding gevorm het. Die Bybel leer ons egter dat God se genade genoegsaam is.
In die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 leer ons van God se wonderlike genade en sy onvoorwaardelike liefde vir ons.
Genade beteken nie dat ons maar net mag aanhou sondig en dan op vergifnis staatmaak nie! Ons leer uit die Ou Testament hoekom ons nie agter God se genade kan wegkruip en aanhou sondig nie.
300 jaar voor Luther se geboorte, het Petrus Waldo gelewe, een van die mense wat toe reeds die pad vir die Reformasie gebaan het.
In Romeine 4 lees ons hoe Paulus sy lesers uitvra oor Abraham en hoe hy gered is. Bestudeer dié gedeelte en sien hoe redding van die begin af deur geloof, en nie deur dade kom nie.
Daar is baie mans wat bekend is as Reformatore. Lees hier oor Reformatoriese vroue wat die nuwe verstaan van die Christelike geloof ondersteun het.
Vind troos en ontferming in hierdie woorde uit die Bybel wanneer jy die dood van ’n geliefde probeer verwerk.
Swaarkry gaan oor elkeen van ons se pad kom. Wat jou anders moet maak is hoe jy daarop reageer en hoekom jy die Here dien. Lees hier wat ons uit die boek Job leer.
Dit is belangrik dat ’n begrafnis op Christus as opgestane Heer moet fokus, en nie op die afgestorwene nie. Lees hier hoe ’n gelowige se begrafnis moet lyk.
Die Here gee ons die opdrag om nie te treur soos dié sonder hoop nie. Die ewige lewe is ons troos. Lees hier hoe ons ook getroos kan wees deur wat na afsterwe met ’n mens gebeur.