Oordink die Woord dag en nag
Die Here praat met jou deur die Woord en daarom moet jy dit deel maak van jou lewe. Kruispad kyk wat beteken die woorde in Psalm 1 dat ons dag en nag die Woord moet oordink.
Die Here praat met jou deur die Woord en daarom moet jy dit deel maak van jou lewe. Kruispad kyk wat beteken die woorde in Psalm 1 dat ons dag en nag die Woord moet oordink.
Sukkel jy om stiltetyd te hou? Hier is vier algemene probleme wat jou stiltetyd kan belemmer, en hoe jy dié probleme kan oplos.
’n Roetine sal jou help om persoonlike stiltetyd te hou. Volg hierdie raad oor wanneer, hoe en waaroor jy stiltetyd kan doen.
Gebruik dié opsomming wanneer jy Bybel lees om jou met die boodskap van verskillende gedeeltes te help.
Mense sê maklik iemand het ’n goeie hart as hulle reken dat die persoon graag aan ander mense goed doen. Maar wat beteken dit, en hoe kan jy ’n goeie hart hê?
Die sonde kom van binne, maar ons redding kan nooit uit onsself kom nie. Daarom moet ons saam met Dawid smeek dat God in ons ’n rein hart sal skep.
Jesus sê: “Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien”. Ons kyk wat hierdie woorde beteken.
As gelowige moet jy daaraan werk om die vrug van die Gees in jou lewe sigbaar te maak. Verstaan wat die vrug van die Gees is en hoe jy deur die Heilige Gees beheers moet word.
Geen mens is perfek in hul voldoening aan die elemente van die vrug van die Gees nie, maar ons kry in die Bybel voorbeelde waar mense die vrug van die Gees wys.
In hierdie Bybelstudie oor Psalm 51, waar ons lees van Dawid se berou oor sy sonde, sien ons hoe vergiffenis net van God af kan kom.