Jou gebed en God se wil
Wat bedoel ons as ons van die wil van God praat? Leer meer oor die verborge en geopenbaarde wil van God en hoe ons vir God se wil moet bid.
Wat bedoel ons as ons van die wil van God praat? Leer meer oor die verborge en geopenbaarde wil van God en hoe ons vir God se wil moet bid.
In die gedeelte waar Jesus die dissipels leer bid leer ons in watter gesindheid ons moet vra wanneer ons bid, en wat ons verwagtinge moet wees wanneer ons vra.
Gebed is baie belangrik in jou verhouding met God. Lees hier wat jy kan doen as jy sukkel om jou emosies in woorde om te sit om te bid.
Die Psalms is gebede en kan jou help om jou gebedslewe te verryk. Só word ons in die Bybel geleer hoe om in Jesus Christus se Naam tot God te bid.
Vervulling met die Heilige Gees is nie ’n eenmalige gebeurtenis nie. Daarom moet jy bid om vervulling, sodat jy werklik onder Christus se heerskappy kan leef.
Die geleentheid om saam te bid is ’n heerlike geskenk wat die Here vir sy kinders gee. Só behoort ’n gebedsgroep te lyk.
As jy dink aan jou prioriteite in die lewe, onthou Jesus se woorde dat jou skat is, daar waar jou hart is. Ons moet skatte in die hemel bymekaarmaak!
Hier is ses Bybelse noodsaaklikhede wat ons in ons lewe moet toepas om te groei in ons verhouding met die Here.
Die Here praat met jou deur die Woord en daarom moet jy dit deel maak van jou lewe. Kruispad kyk wat beteken die woorde in Psalm 1 dat ons dag en nag die Woord moet oordink.
Sukkel jy om stiltetyd te hou? Hier is vier algemene probleme wat jou stiltetyd kan belemmer, en hoe jy dié probleme kan oplos.