By die Here is daar skuiling
Aan die hand van Psalm 31 kan ons saam Dawid getuig van ons volkome vertroue in die Here al is ons vol onreg.
Aan die hand van Psalm 31 kan ons saam Dawid getuig van ons volkome vertroue in die Here al is ons vol onreg.
Jesus het opgestaan uit die dood. Besef jy werklik wat die invloed van die opstanding op jou lewe is?
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.
In hierdie Bybelstudie ondersoek ons die gedeelte van Johannes 19:1-16 waar Pilatus vir Jesus aan die Jode oorlewer.
Wanneer daar ’n bekommernis is wat aan jou knaag en maak dat jy jou naels kou, lees hier wat die Bybel ons in Filippense 4 beveel.
Dwaal jou gedagtes wanneer jy na die prediking luister? Volg hierdie riglyne en neem deel aan die erediens deur saam te lees, hoor en bewaar.
Het jy geweet die erediens bestaan uit verskillende elemente? Kruispad kyk na wat liturgie is om die erediens beter te verstaan.
Kruispad kyk na hoe Jesus die Sabbat vervul het en hoe ons nou Sondag moet vier.
Die verkondiging van die Woord nie verander of aangepas kan word nie. Lees hier hoekom.
Hier is vyf redes om kerk toe te gaan na aanlieding van Hebreërs.