Jesus het gegaan om vir ons plek gereed te maak
Deur Johannes 14 leer ons dat daar net twee plekke is waar mense kan woon: óf buite Christus in sonde, óf ín Christus en sy regverdigheid by die Vader. Lees hier hoe Jesus vir ons plek maak.
Deur Johannes 14 leer ons dat daar net twee plekke is waar mense kan woon: óf buite Christus in sonde, óf ín Christus en sy regverdigheid by die Vader. Lees hier hoe Jesus vir ons plek maak.
In die 40 dae tussen die opstanding en die Hemelvaart lees ons dat Jesus Christus aan baie mense verskyn het.
Het jy geweet dat Psalm 24 as die Hemelvaartspsalm bekend staan? Kruispad kyk na wat ons uit hierdie Psalm van Dawid kan leer.
Met die Hemelvaart neem God alle misverstande oor Hom en sy kerk weg. Handelinge 1 wys ons drie misverstande wat die Hemelvaart regstel.
Kruispad kyk na wat ons kan leer uit die ooreenkomste tussen die Oesfees in die Ou Testament en die Pinksterfees in die Nuwe Testament.
As gelowiges wag ons op die wederkoms wanneer Jesus ons kom haal. Lees hier 10 teksverse in die Bybel wat oor “wag” praat.
In Handelinge lees ons van die tyd tussen Jesus se opstanding en die uitstorting van die Heilige Gees. Net soos Jesus vir die dissipels sê om te wag, moet ons ook leer om te wag.
Sing die Psalms en weet jy sing ook oor Paasfees! Hier kyk ons na wat drie van die Psalms oor die kruisiging sê.
Aan die hand van Psalm 31 kan ons saam Dawid getuig van ons volkome vertroue in die Here al is ons vol onreg.
Jesus het opgestaan uit die dood. Besef jy werklik wat die invloed van die opstanding op jou lewe is?