Skrywer: Kruispad
Laat God jou jaar vorm
God het reeds die goeie werke voorberei wat Hy wil hê jy hierdie jaar vir Hom moet doen. Is jy ontvanklik daarvoor?
Lewe doelgerig volgens Spreuke
Ons kry raad uit die wysheidboek Spreuke vir hoe om besluite te neem en ’n doelgerigte lewe volgens God se wil te leef.
Jy is belangrik!
’n Klein dogtertjie se getuienis bring ’n sondaar tot bekering. Hoe onbelangrik jy ookal voel, jy kan ’n verskil maak.
Hoe bewys ons liefde aan mekaar?
1 Petrus 4:8 gee ons die opdrag om mekaar lief te hê én leer ons hoe om in liefde saam te leef.
Hoe vier ’n gelowige Kersfees?
Ons kyk na die tradisies rondom Kersfees; en probeer dan eindelik bepaal of ’n mens Kersfees moet vier; en indien wel, hoe ’n gelowige se Kersvieringe moet lyk.
Wie is Jesus Christus?
Petrus noem Jesus “die Christus, die Seun van die lewende God”. Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor Jesus Christus vertel.
Jesus Christus vervul die Ou Testament
Bestudeer deur hierdie Bybelstudie die profesieë oor Jesus Christus in die Ou Testament en die vervullings daarvan in die Nuwe Testament.
Jesus Christus is die Ingang
Besef jy wat dit beteken dat Jesus sê dat Hy die ingang vir die skape is? Leer opnuut hoe Jesus Christus die enigste ingang tot die ware lewe is.
Vind jou blydskap in Christus
Die Bybel gee ons die opdrag om altyd bly te wees. Selfs al gaan jy nou deur ’n moeilike tyd kan die Kersfeesboodskap jou help om opnuut vreugde te vind.
