Bid vir jou land
Onthou dat jy moet bid vir die land waarin jy woon, vir sy mense, en sy regeerders. Hier is ‘n paar idees en wat die Bybel daarvan sê.
Onthou dat jy moet bid vir die land waarin jy woon, vir sy mense, en sy regeerders. Hier is ‘n paar idees en wat die Bybel daarvan sê.
Hoe respekteer jý die lewe wat God jou gegee het? Romeine 12 leer ons hoe om in dankbaarheid op God se werk in ons lewens te reageer.
Efesiërs 6:2 sê dat “Eer jou vader en jou moeder” ’n baie belangrike gebod is. Kruispad kyk wat dié gebod vir kinders en ouers beteken.
Hierdie 10 verse uit die Bybel sal jou leer wat God van jou verwag en wie jy moet respekteer.
Net soos enige geliefde se laaste woorde, is Jesus Christus se kruiswoorde vir ons belangrik. Kruispad kyk na wat ons uit die eerste kruiswoord kan leer.
Paasfees is vir die ou verbond, dit kyk terug na die Eksodus, terwyl die Nagmaal vir die nuwe verbond is. Dit kyk op na die kruis. Hier is ‘n paar interessante feite oor Paasfees.
Het jy geweet dat jou belydenis van die ewige lewe vir jou onmiddellike hoop, troos en verligting kan gee? Onthou dit in tye wat jy regtig moeg gelewe is.
In Eksodus 12 lees ons die spesifieke voorskrifte wat die Here vir die Paaslam gee wat die Israeliete in Egipte moes slag en voorberei. Hierdie lam wys op Jesus Christus.
Kom ons gaan die laaste 18 uur van Jesus se lewe deur en kyk na al die onreëlmatighede wat plaasgevind het tydens die ses verhore.
Oor die eeue heen het die kerk baie tyd spandeer aan wie Jesus is. Kom ons kyk na wié Jesus is vir wie martelare sterf en hoe Hy mens én God kan wees.