Wat doen jy op Sondae?
Na God sy skeppingswerk voltooi het, het Hy gerus. Van dié rusdag, deur die Ou en Nuwe Testament kan ons sien hoe ons vandag Sondae moet deurbring.
Na God sy skeppingswerk voltooi het, het Hy gerus. Van dié rusdag, deur die Ou en Nuwe Testament kan ons sien hoe ons vandag Sondae moet deurbring.
Nadat jy hierdie Bybelstudie gedoen het sal jy die Here, jou Skepper, nóg beter ken.
Hierdie nege stellings uit die gereformeerde belydenisskrifte sê duidelik wat ons glo en bely oor God se skeppingswerk.
Jy kan nie vir Adam en Eva blameer vir jou foute nie! Neem verantwoordelikheid vir jou dade en moenie ander die skuld gee nie.
Hier is 10 kruisverwysings van Genesis 1:1 wat van God die Skepper vertel. Dié Een wat alles gemaak het, is altyd daar!
Lees hier wat verskillende godsdienste se standpunte oor evolusie is.
Die Bybel gee riglyne om jou te leer hóé jy aan ander liefde kan wys.
Hoe wys jy jou liefde vir die Here? Johannes 21 en ander gedeeltes in die Bybel begelei jou om jou liefde aan God onder die vergrootglas te sit.
Waarom is die liefde so belangrik in ’n Christen se lewe? Kruispad kyk na 10 redes uit die Bybel.
Die grootste en bekendste hoofstuk oor die liefde is seker 1 Korintiërs 13. Elkeen van die aspekte wat daarin genoem word wys op die rykdom van God se liefde. Beantwoord hierdie 15 vrae en beoordeel jou eie liefde.