Wie bid, moet glo dat hy ’n Middelaar het!
Ons kan net bid tot God die Vader omdat Jesus vir ons as Middelaar intree, soos wat Moses in Eksodus vir die volk ingetree het.
Ons kan net bid tot God die Vader omdat Jesus vir ons as Middelaar intree, soos wat Moses in Eksodus vir die volk ingetree het.
Gebed is nie een van die geestelike wapens wat God vir ons in ons geestelike stryd gee nie, maar ondersteun elke deel van die wapenrusting. Lees hier wat die plek van gebed in ons geestelike wapenrusting is
Gebruik jy ’n gebedslys? Kruispad kyk kortliks na wat ’n gebedslys is, en hoe jy dit kan gebruik om jou gebedslewe te verryk.
Onthou dat jy moet bid vir die land waarin jy woon, vir sy mense, en sy regeerders. Hier is ‘n paar idees en wat die Bybel daarvan sê.
Geniet dié leesplan met twee weke se daaglikse gebede uit die Bybel.
Bid jy gedagteloos of doen jy ’n opregte gebed vir die kos op jou tafel? Deur Dinand Zwemstra.
Gebed is die asemhaling van ons siel! Net soos jou liggaam dit nodig het om asem te haal, het jou siel dit ook nodig. Deur Rassie Smit en Maureen van Helden.
In hierdie artikel gaan ons kyk na die fisiese en psigiese waarde van gebede. Deur Johannes Schickerling.