9 Riglyne vir jou gebed
Wanneer laas het jy gedink oor hoe jy bid? Lees hier watter riglyne die Bybel gee vir hoe jou gebed moet klink.
Wanneer laas het jy gedink oor hoe jy bid? Lees hier watter riglyne die Bybel gee vir hoe jou gebed moet klink.
Kyk in diepte na die beskrywing wat Jesus self vir ons in Johannes 14 oor die Heilige Gees gee, en wat die Griekse leenwoord parakleet beteken.
Die wêreld mag dalk vol vrese wees, maar as kinders van God moet ons nie ander mense vrees nie, maar vir God.
Net soos enige geliefde se laaste woorde, is Jesus Christus se kruiswoorde vir ons belangrik. Kruispad kyk na wat ons uit die eerste kruiswoord kan leer.
Na God sy skeppingswerk voltooi het, het Hy gerus. Van dié rusdag, deur die Ou en Nuwe Testament kan ons sien hoe ons vandag Sondae moet deurbring.
Lees hier wat dit regtig beteken wanneer die Here Homself openbaar en sê dat Hy liefde is.
Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.