Hou goeie moed in Jesus Christus
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.
Kruispad kyk na hoe Jesus die Sabbat vervul het en hoe ons nou Sondag moet vier.
Die verkondiging van die Woord nie verander of aangepas kan word nie. Lees hier hoekom.
In Paulus se tweede brief aan die Korinte leer ons vyf aspekte van bekering en sien hoe om ’n lewe van bekering te lei.
Ons wonder dikwels soos die Prediker waarom ons alles doen, as dit dan alles tevergeefs is. Maar Jesus Christus het alles nuut kom maak. Lees hier waarom jy moet werk.
God het reeds die goeie werke voorberei wat Hy wil hê jy hierdie jaar vir Hom moet doen. Is jy ontvanklik daarvoor?
Ons kry raad uit die wysheidboek Spreuke vir hoe om besluite te neem en ’n doelgerigte lewe volgens God se wil te leef.
Ons kyk na die tradisies rondom Kersfees; en probeer dan eindelik bepaal of ’n mens Kersfees moet vier; en indien wel, hoe ’n gelowige se Kersvieringe moet lyk.
Brahm Robinson ondersoek wie die Engel van die Here is, waar ons van Hom lees en wat dit beteken.
Hoe weet jy dat wat jy lees reg en waar is? Kruispad kyk na verskillende teksverse om te sien wat die Bybel oor die Skrif sê.