Wie is Jesus Christus?
Petrus noem Jesus “die Christus, die Seun van die lewende God”. Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor Jesus Christus vertel.
Petrus noem Jesus “die Christus, die Seun van die lewende God”. Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor Jesus Christus vertel.
Bestudeer deur hierdie Bybelstudie die profesieë oor Jesus Christus in die Ou Testament en die vervullings daarvan in die Nuwe Testament.
Besef jy wat dit beteken dat Jesus sê dat Hy die ingang vir die skape is? Leer opnuut hoe Jesus Christus die enigste ingang tot die ware lewe is.
Die Bybel gee ons die opdrag om altyd bly te wees. Selfs al gaan jy nou deur ’n moeilike tyd kan die Kersfeesboodskap jou help om opnuut vreugde te vind.
Brahm Robinson ondersoek wie die Engel van die Here is, waar ons van Hom lees en wat dit beteken.
Lees en oordink dié gedeeltes vir vyf dae voor Kersfees.
As jy dié jaar die Kersgroet gebruik wéét dat jy elke keer die Evangelie verkondig.
In Lukas 2 en Matteus 1 kan jy van die geboorte van Jesus lees. Hier is ‘n weergawe
Die Messias word verwag as ‘n sterke God, wie se heerskappy vredevol, onbegryplik, wys en liefdevol is.
Van vandag af begin Kruispad die storie van Kersfees lees. Sluit by ons aan vir ‘n 7 dag-leesplan.