Geregtigheid en liefde by die kruis
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
Pilatus gee die mense ’n keuse om Jesus of Barabbas vry te laat. Lees hier wat dié keuse oor ons elkeen se sondige natuur en God se genade wys.
God skenk sy genade aan ons, maar ons moenie wag om daarop te reageer nie. Lees hier hoe om vandag God se genade in geloof te ontvang.
Weet jy wat jou tot geloof bring? Lees hier oor die genademiddele, soos prediking, wat God gee om ons tot geloof te bring.
Kruispad e-tydskrif is vyf jaar oud in Februarie 2024. Vier saam! Ons kyk terug na van ons en ons Kruispad-lesers se gunstelinge.
In Psalm 40 kry ons riglyne waarvolgens ons ’n lewe van dankbaarheid kan lei. Lees hier van die goeie werke waarmee ons God moet dank vir sy genade.
Die Here soek ons op in sy genade en los ons nooit waar ons is nie. Lees hier van ons redding uit die genade wat ons in Jesus Christus ontvang.
Verstaan jy wat dit beteken om protestant te wees? Lees hier meer oor die beginsels van die Reformasie wat daartoe gelei het.
Honderde jare gelede het die Reformasie ontstaan omdat die kerk ’n verkeerde verstaan van redding gevorm het. Die Bybel leer ons egter dat God se genade genoegsaam is.
In die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 leer ons van God se wonderlike genade en sy onvoorwaardelike liefde vir ons.