Offer jou beste aan die Here
Lees hier oor Kain en Abel se offers aan die Here, en wat ons daaruit kan leer oor hoe ons onsself as lewende offers moet gee.
Lees hier oor Kain en Abel se offers aan die Here, en wat ons daaruit kan leer oor hoe ons onsself as lewende offers moet gee.
Vra jouself eerder wie s’n jy is, as wie jy is! Lees hier hoe ons as beelddraers van God antwoorde oor ons identiteit kry.
Kry in hierdie Bybelstudieboek antwoorde op 15 lewensvrae wat vanuit Genesis 1 tot 11 beantwoord word.
Die eerste verbond in die Bybel lees is die een wat God met Adam in die paradys maak. Lees hier meer oor dié verbond en hoe dit ’n verbond van genade word.
’n Reënboog is die bekende teken van die verbond met Noag. Leer meer oor dié verbond en hoe ons vandag nog daarop moet reageer as ons ’n reënboog sien.
Die verbond wat God met Abraham gesluit het vind in Genesis reeds plaas. Lees meer oor dié verbond en hoe dit vandag op ons van toepassing is.
Ons assosieer dikwels die Heilige Gees met gebeure in die Nuwe Testament. Tog is die Heilige Gees op elke bladsy in die Ou én Nuwe Testament. Lees hier hoe die Heilige Gees oral teenwoordig is.