God sal ons veilig lei – net soos vir Paulus
Paulus vertel in 2 Korintiërs van al die ontberings in sy lewe. Lees hier hoe hy ten spyte daarvan, saam God, standvastig gebly het.
Paulus vertel in 2 Korintiërs van al die ontberings in sy lewe. Lees hier hoe hy ten spyte daarvan, saam God, standvastig gebly het.
Al is brood ’n eenvoudige kossoort, gebruik die Here dit om gelowiges saam te bring, en aan sy kruisdood te herinner. Lees hier meer.
Leer die krag en waarde van lofliedere uit die verhaal van Paulus en Silas in die tronk, wat ons in Handelinge 16 lees. Lees hier.
Hoe het jy tot geloof in God gekom? Lees hier oor hoe mense oor ’n lang periode of skielik tot bekering kan kom, en wat dit beteken.
Hoekom was dit nodig om ’n dissipel in Judas se plek te kry? Lees hier meer oor hoekom Judas vervang is en wat ons van Mattias weet.
In Handelinge lees ons van die eerste kerk. Lees hier oor die eienskappe van hierdie kerk en wat ons daaruit kan leer – veral oor liefde vir God.
In Handelinge 15 sien ons dat die Jode toevoegings tot die evangelie wou maak. Leer uit Petrus se woorde aan hulle wat ons van verlossing moet glo.
Met die Hemelvaart neem God alle misverstande oor Hom en sy kerk weg. Handelinge 1 wys ons drie misverstande wat die Hemelvaart regstel.
In Handelinge lees ons van die tyd tussen Jesus se opstanding en die uitstorting van die Heilige Gees. Net soos Jesus vir die dissipels sê om te wag, moet ons ook leer om te wag.