Wat as jy nie weet wat om te bid nie?
Wanneer ’n krisis jou sprakeloos laat, hoef jy nie die regte woorde te hê nie. Romeine 8 leer ons dat die Heilige Gees vir ons pleit.
Wanneer ’n krisis jou sprakeloos laat, hoef jy nie die regte woorde te hê nie. Romeine 8 leer ons dat die Heilige Gees vir ons pleit.
Waarom het die Heilige Gees soos ’n duif op Jesus neergedaal? By Jesus se doop openbaar God iets ongeloofliks oor Christus, die nuwe verbond, en ons roeping.
Party dae voel dit of jy alles self moet dra. Pinkster leer ons anders: God is nie net by jou nie, deur sy Heilige Gees is Hy in jou. Jy is nooit alleen nie.
Niks in die lewe kan jou werklik troos nie. Net die groot Trooster kan ons volmaak troos. Lees hier hoekom ons vir én deur die Heilige Gees moet bid.
Weet jy wat jou tot geloof bring? Lees hier oor die genademiddele, soos prediking, wat God gee om ons tot geloof te bring.
In 1 Korintiërs leer ons van die liggaam as die tempel van God. Lees hier hoe ons anders as die wêreld moet lyk.
Lees hier oor die verband tussen die Pinksterfees in die Ou Testament en die uitstorting van die Heilige Gees in die Nuwe Testament.
Jesus het ons vrygemaak van die sonde. Dáárom kan ons die Heilige Gees vra om ons die nodige selfbeheersing te gee.
Dis een ding om te sê dat ons moet wegbly van die slegte, en deur die Gees vervul moet word, maar ’n ander om dit te doen. Hier is drie punte om jou te help.
Die eenheid van die Gees bind ons aan Christus en aan mekaar. Ons opdrag is om hierdie eenheid te behou – lees hier hoe.