Vriendskap krap nie elke fout oop nie
Ware vriendskap maak nie of sonde nie bestaan nie. Dit hanteer sonde eerlik en kies om nie iemand se verlede teen hom te gebruik nie.
Ware vriendskap maak nie of sonde nie bestaan nie. Dit hanteer sonde eerlik en kies om nie iemand se verlede teen hom te gebruik nie.
Wat beteken Hosea se “dom duif”? Ontdek waarom geestelike naïwiteit gelowiges kwesbaar maak en hoe God se Woord ware onderskeiding bring.
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
Die gelowige paartjie moet poog om ’n verhouding te hê wat God eer. Lees hier hoe ’n gelowige verhouding behoort te lyk.
Lees in hierdie artikel hoe die Bybel ons die nodige praktiese riglyne gee om te weet wie ’n goeie lewensmaat sal wees.
Weet jy as Christen waarna om te soek in ’n man? Lees hierdie riglyne wat die Bybel gee oor hoe ’n man van God moet optree.
Weet jy as Christen waarna om te soek in ’n vrou? Lees hierdie riglyne wat die Bybel gee oor hoe ’n Goddelike vrou moet lyk.
Lees hier hoe die predikant julle sal begelei deur voorhuwelikse kategese, en jy presies sal weet waarvoor jy “ja” sê.
Al ons verhoudings begin by God se liefde. Omdat God ons eerste liefgehad het, kring ons liefde uit na altyd wyer kringe. Lees hier hoe die Bybel dit beskryf.
In sy genade gee die Here vir ons ware vriende, vriende wat nader as ’n familielid kan wees. Leer meer oor die liefde van ’n hegte vriendskap.