Skep orde in jou stiltetyd
Vir die Christen beteken ‘n gebalanseerde lewe dat jy ook tyd maak om alleen saam die Here en sy Woord deur te bring. Lees hier hoe.
Vir die Christen beteken ‘n gebalanseerde lewe dat jy ook tyd maak om alleen saam die Here en sy Woord deur te bring. Lees hier hoe.
Dwarsdeur die Bybel leer ons dat God ons geskep het om Hom in alles te verheerlik. Prediker fokus op een spesifieke manier waarop ons dit doen: wanneer ons, ons lewens in die Here geniet!
Hierdie Bybelstudie oor Jesaja 53 gaan oor Christus as offer vir ons.
Wat sê die Bybel oor wonderwerke? Doen dié Bybelstudie om weer te besef hoekom daar wonderwerke is.
Hier is vir jou ’n opsomming van die leesplanne wat beskikbaar is – kies die een wat die beste by jóú pas.
Aanvaar die uitdaging en lees saam met miljoene Christene wêreldwyd die Bybel met behulp van die E100-Bybelleesplan.
Jy is elke oomblik van jou dag besig om keuses te maak. Wat leer die Here jou uit sy Woord van keuses?
Uit die gebed van Dawid en sy omstandighede kan ons leer hoe ons volgens God se wil moet leef.
Die sewe “Ek is”-uitsprake in Johannes gee vir ons ’n prentjie van wie Jesus is.