Bid vir die Here se daaglikse versorging
Wat beteken dit as jy in gebed vir jou “daaglikse brood” vra? Lees hier wat dit beteken vir hoe ons moet bid.
Wat beteken dit as jy in gebed vir jou “daaglikse brood” vra? Lees hier wat dit beteken vir hoe ons moet bid.
Elkeen van ons het in sonde teen God oortree, en daarom moet ons om vergifnis smeek. En, dan moet jy hierdie vergifnis ook aan ander bewys. Lees hier wat ons van die Onse Vader se vyfde bede leer.
Wanneer ons vra om nie in versoeking te kom nie, moet ons mooi verstaan wat dit beteken én wat dit nie beteken nie.
Wat bedoel ons as ons van die wil van God praat? Leer meer oor die verborge en geopenbaarde wil van God en hoe ons vir God se wil moet bid.
In die gedeelte waar Jesus die dissipels leer bid leer ons in watter gesindheid ons moet vra wanneer ons bid, en wat ons verwagtinge moet wees wanneer ons vra.
Gebed is baie belangrik in jou verhouding met God. Lees hier wat jy kan doen as jy sukkel om jou emosies in woorde om te sit om te bid.
Die Psalms is gebede en kan jou help om jou gebedslewe te verryk. Só word ons in die Bybel geleer hoe om in Jesus Christus se Naam tot God te bid.
Vervulling met die Heilige Gees is nie ’n eenmalige gebeurtenis nie. Daarom moet jy bid om vervulling, sodat jy werklik onder Christus se heerskappy kan leef.
Die geleentheid om saam te bid is ’n heerlike geskenk wat die Here vir sy kinders gee. Só behoort ’n gebedsgroep te lyk.
Wanneer laas het jy gedink oor hoe jy bid? Lees hier watter riglyne die Bybel gee vir hoe jou gebed moet klink.