Moenie jou pêrels mors nie
Vra Jesus dat ’n Christen soms moet stilbly? Lees hier hoekom jy nie jou pêrels voor die varke moet gooi nie.
Vra Jesus dat ’n Christen soms moet stilbly? Lees hier hoekom jy nie jou pêrels voor die varke moet gooi nie.
Het jy al gevoel jy het te ver van God af weggedwaal? Die varkhok is nie die einde vir die verlore seun – of vir jou – nie!
Kyk God na die grootte van ons offers of na ons harte? Ontdek hoe die Bybel, van Levitikus tot Christus, hierdie vraag beantwoord.
Jesus Christus, die Prins van Vrede, het self geen vrede op aarde gehad nie, sodat ons vrede mag hê. Lees hier hoe ons na Hom toe kan gaan vir rus.
Ons weet nie wat more inhou nie, maar God doen. Ons moet ons beywer om onder die wil van God te lewe. Lees hier meer.
In hierdie artikel kyk ons in diepte na die “goeie grond” in die gelykenis van die saaier. Lees hier oor die grond van jou hart.
Die wonder van die evangelie is dat dit met ’n klein saadjie geplant kan word, en dan ’n groot boom word met ’n groot impak! Lees hier meer.
Die gelykenis van die saad wat op verskillende grond val praat van saad wat in die dorings val. Lees hier hoekom dit belangrik is.
As gelowige hoef jy nie op jouself te vertrou vir jou dag-tot-dag behoeftes nie. Vertrou op die Here! Lees hier meer.
In Matteus 25 lees ons dat Jesus met sy wederkoms die skape van die bokke gaan skei. Lees in hierdie artikel wat dit vir jou beteken.