Die geestelike testament van Paulus
In 2 Timoteus 3:10-17 lees ons Paulus se geestelike testament aan Timoteus. Lees meer daaroor en hoe dit ons kan bemoedig vir die toekoms.
In 2 Timoteus 3:10-17 lees ons Paulus se geestelike testament aan Timoteus. Lees meer daaroor en hoe dit ons kan bemoedig vir die toekoms.
Net soos Dawid in Psalm 31 sê, is ons tye in God se hand. Kyk na hiérdie 10 dinge wat ons in Psalm 31 leer, sodat jy net soos Dawid doelbewus jou vertroue in God stel.
Aan die hand van Psalm 31 kan ons saam Dawid getuig van ons volkome vertroue in die Here al is ons vol onreg.
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.
Wanneer daar ’n bekommernis is wat aan jou knaag en maak dat jy jou naels kou, lees hier wat die Bybel ons in Filippense 4 beveel.
Het jy geweet dat jou belydenis van die ewige lewe vir jou onmiddellike hoop, troos en verligting kan gee? Onthou dit in tye wat jy regtig moeg gelewe is.
Ondersoek uit Matteus hoekom jy jou nie oor jou lewensorge moet bekommer nie.
Is jy bekommerd oor die land? Lewe jy in spanning? Onthou: God is in beheer!
Weet jy wat die hoop van ’n gelowige is? Doen hierdie Bybelstudie om te sien wat die Bybel ons van hoop leer.
Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.