Die son wat van Christus getuig
Elke sonsopkoms vertel van God se heerlikheid, orde en verlossing. Kyk met nuwe oë na die son en sien Christus, ons Son van Geregtigheid, daarin raak.
Elke sonsopkoms vertel van God se heerlikheid, orde en verlossing. Kyk met nuwe oë na die son en sien Christus, ons Son van Geregtigheid, daarin raak.
Elke mens het vrye wil ontvang, en dan kan ons dalk soos Moses twyfel. Wat beteken dit vir die besluite wat jy rakende die gebruik van KI maak? Lees hier.
Genesis leer ons hoe God die mens skep. Doen hierdie Bybelstudie en leer meer oor wie jy is as beeld van God, en hoekom Hy die mens geskep het.
Na God sy skeppingswerk voltooi het, het Hy gerus. Van dié rusdag, deur die Ou en Nuwe Testament kan ons sien hoe ons vandag Sondae moet deurbring.
Nadat jy hierdie Bybelstudie gedoen het sal jy die Here, jou Skepper, nóg beter ken.
Hierdie nege stellings uit die gereformeerde belydenisskrifte sê duidelik wat ons glo en bely oor God se skeppingswerk.
Hier is 10 kruisverwysings van Genesis 1:1 wat van God die Skepper vertel. Dié Een wat alles gemaak het, is altyd daar!