Is verslawing die vervloeking van die derde en vierde geslag?
Is verslawing aan drank of dwelms die gevolg van die tweede gebod? Lees hier wat die tweede gebod beteken en hoe die sonde nié van geslag tot geslag deur God oorgedra word nie.
Is verslawing aan drank of dwelms die gevolg van die tweede gebod? Lees hier wat die tweede gebod beteken en hoe die sonde nié van geslag tot geslag deur God oorgedra word nie.
Ons almal is in sonde gebore. Lees hier hoe ons deur die Heilige Gees kan loskom van die praktyke van ons sondige natuur om die vrug van die Gees uit te straal.
In 1 Korintiërs 6:20 lees ons dat ons God met ons liggame moet verheerlik. Lees hier hoe jou lewe moet lyk omdat jou liggaam as Christen ’n tempel van die Heilige Gees is.
Jesus het ons vrygemaak van die sonde. Dáárom kan ons die Heilige Gees vra om ons die nodige selfbeheersing te gee.
Dis een ding om te sê dat ons moet wegbly van die slegte, en deur die Gees vervul moet word, maar ’n ander om dit te doen. Hier is drie punte om jou te help.
Kruispad kyk na die ses bedes in die Onse Vader, wat ons leer bid, en wat ons van elkeen van hierdie bedes moet verstaan, sodat dit ons gebedslewe kan versterk.
In die eerste bede van die Onse Vader leer ons tot Wie ons bid en hoe ons sy Naam as heilig moet ag.
Kruispad kyk na die tweede en derde bedes van die Onse Vader. Lees hier hoe dit betrekking het op hoe ons as burgers van God se koninkryk moet lewe.
Wat beteken dit as jy in gebed vir jou “daaglikse brood” vra? Lees hier wat dit beteken vir hoe ons moet bid.
Elkeen van ons het in sonde teen God oortree, en daarom moet ons om vergifnis smeek. En, dan moet jy hierdie vergifnis ook aan ander bewys. Lees hier wat ons van die Onse Vader se vyfde bede leer.