Antwoord só met dankbaarheid op God se genade
In Psalm 40 kry ons riglyne waarvolgens ons ’n lewe van dankbaarheid kan lei. Lees hier van die goeie werke waarmee ons God moet dank vir sy genade.
In Psalm 40 kry ons riglyne waarvolgens ons ’n lewe van dankbaarheid kan lei. Lees hier van die goeie werke waarmee ons God moet dank vir sy genade.
Jesus Christus het ’n volmaakte offer vir jou gebring sodat jy die ewige lewe kan verkry. Lees hier wat sê Hebreërs 13 moet jy as dankoffer daarvoor bring.
God vra nie van jou betaling vir jou verlossing nie; Hy vra nie geweldige offers nie. Hý vra dat jy deur gebed aan Hom ’n offer sal bring. Lees hier meer.
Die gordel van waarheid is die eerste item van die wapenrusting van God. Lees hier hoe jy die waarheid ken om die duiwel te beveg.
In hierdie artikel leer ons wat bedoel word met die vryspraak deur God as borsharnas. Wat is dit, en hoe gebruik ons dit? Lees hier.
Lees hier hoe ons mekaar moet bemoedig en troos met die evangelie van vrede in tye van geestelike oorlogsvoering.
God laat ons nie alleen om teen die bose te veg nie, Hy gee vir ons geloof. Leer hier hoe jou geloof as skild jou beskerm.
Die laaste item van die wapenrusting in Efesiërs is die swaard van die Gees, oftewel, die Woord. Lees hier wat ons daarmee moet doen.
Verstaan wat Paulus in Efesiërs bedoel wanneer hy sê dat jy jou verlossing as helm moet opsit. Hoe gebruik ek my verlossing om geestelike oorlog te voer?
God belowe die volmaakte koms van die koninkryk. Verstaan jy wat die koninkryk van God is – nou en vir ewig? Lees hier hoekom jy daarna moet uitsien.