Wees ’n skaap, nie ’n bok nie!
In Matteus 25 lees ons dat Jesus met sy wederkoms die skape van die bokke gaan skei. Lees in hierdie artikel wat dit vir jou beteken.
In Matteus 25 lees ons dat Jesus met sy wederkoms die skape van die bokke gaan skei. Lees in hierdie artikel wat dit vir jou beteken.
In 2 Korintiërs 3 lees ons hoe Paulus se gesag ondermyn is, en hy die gemeente sy aanbevelingsbrief noem. Lees hier hoe dit op jou van toepassing is.
Ons sien hoe belangrik briewe in die Bybelse tyd was. Hoeveel aandag gee jy aan jóú kerk se nuusbrief? Lees hier hoekom ’n kerk ’n nuusbrief moet hê.
Ons lees in hierdie artikel hoe mense deur die Bybel met bome vergelyk word – selfs Jesus. Lees hier wat ons daaruit kan leer.
Lees hier meer oor hoekom Abraham ’n tamariskboom geplant het – as bevestiging van die ewige God op wie se beloftes ons kan vertrou.
Die Here skep bome as ’n plek van gemeenskap vir Hom en die mens. Deur sonde word dit verbreek, maar lees hier hoe Jesus dit weer kom regmaak.
Kruispad kyk in meer diepte na die boom van alle kennis, en die boom van die lewe in Genesis en Openbaring. Lees hier meer oor hierdie bome.
In Matteus 21 lees ons hoe Jesus in ’n wonderwerk ’n vyeboom nooit weer laat lewe nie. Lees hier wat dit beteken.
Skrywers in die Bybel, veral Dawid en Moses, gebruik dikwels die woorde “berg” en “rots” om die Here te beskryf. Lees hier oor die betekenis daarvan.
Leer hier meer oor Sion waarvan ons in die Bybel lees. Sion is belangrik van die Ou Testament, tot die Nuwe Testament, tot vir ons vandag.