Die eerste en laaste bome in die Bybel
Kruispad kyk in meer diepte na die boom van alle kennis, en die boom van die lewe in Genesis en Openbaring. Lees hier meer oor hierdie bome.
Kruispad kyk in meer diepte na die boom van alle kennis, en die boom van die lewe in Genesis en Openbaring. Lees hier meer oor hierdie bome.
In Matteus 21 lees ons hoe Jesus in ’n wonderwerk ’n vyeboom nooit weer laat lewe nie. Lees hier wat dit beteken.
Skrywers in die Bybel, veral Dawid en Moses, gebruik dikwels die woorde “berg” en “rots” om die Here te beskryf. Lees hier oor die betekenis daarvan.
Leer hier meer oor Sion waarvan ons in die Bybel lees. Sion is belangrik van die Ou Testament, tot die Nuwe Testament, tot vir ons vandag.
Tyd, lewe en die ewigheid is waaroor die Prediker in hierdie deel geskryf het. Lees wat die Heilige Gees vir ons deur Prediker oor hierdie belangrike dinge sê.
Jesus se sang voor sy kruisiging laat sondaars weer deur God aanvaar word, en leer om vreugde in God te vind en Hom te loof. Lees hier.
Hoe evalueer jý die musiek wat jy luister? Lees hier hoe om te bepaal of jou musiek reg is en wanneer jy ’n dowe oor moet gooi.
In hierdie artikel ondersoek Kruispad ons as gelowiges se verlossing – lees hier oor verlossing, geloof en hoe God se uitverkiesing werk.
Ware geloof is ’n vasstaande kennis en vaste vertroue in God wat ons uit sy genade ontvang. Lees hier wat dit is, en hoe jy weet of jý ’n ware geloof het.
Hoe het jy tot geloof in God gekom? Lees hier oor hoe mense oor ’n lang periode of skielik tot bekering kan kom, en wat dit beteken.