Jesus Christus vervul die drie ampte
Jesus Christus is die ware Koning, Profeet en Priester, net soos dit in die Ou Testament aangevoer word. Lees hier hoe Hy hierdie ampte kom vervul.
Jesus Christus is die ware Koning, Profeet en Priester, net soos dit in die Ou Testament aangevoer word. Lees hier hoe Hy hierdie ampte kom vervul.
In hierdie artikel kyk ons waar die ampte vandaan kom, en waar hierdie ampte oftewel dienste, in die kerk vandag hul plek vind.
Elke Christen moet daarna streef om geestelik te groei om geestelike volwassenheid te bereik. Lees hier wat Hebreërs daaroor sê.
Lees hier watter belangrike beginsels ons vandag kan leer uit die vuur van die brandofferaltaar in die Ou Testament.
Volg die gee van offers van Maleagi tot die Nuwe Testament. Lees ook ses maniere hoe ons vandag onsself as offers aan die Here kan gee.
As jy deur water en vuur gaan, is die Here by jou. Leer weer uit die Here se woorde aan Josua hoe jy moed kan hou.
Dink jy soms as gelowige God se geduld gaan opraak met jou, of reeds opgeraak het? Lees hier wat Jesus se woorde in Matteus 11:28-30 vir jou beteken.
In Kerstyd vier ons dat God die grootste Geskenk, Jesus Christus, aan ons gegee het. Maar, ons kan ook elke dag vier dat Hy alles wat ons nodig het voorsien.
Hoewel daar oorlog in die wêreld is, is daar ook ’n oorlog in die gelowige. Lees oor die vyand wat jou probeer takel, en hoe om dié vyand te verslaan.
Wat beteken dit as Jesus sê dat strome van lewende water in jou binnenste sal vloei? Lees hier oor water in die Ou en Nuwe Testament en hoe dit op Jesus wys.