Hoe is die evangelie soos water?
In Johannes lees ons hoe Jesus lewende water vir ’n Samaritaanse vrou aanbied. Lees hier hoe God alleen ons dieper dors kan bevredig.
In Johannes lees ons hoe Jesus lewende water vir ’n Samaritaanse vrou aanbied. Lees hier hoe God alleen ons dieper dors kan bevredig.
Water speel ’n baie belangrike rol in die Bybel. Lees hier hoe die Here sy verlossingswerk deur water vir ons bevestig.
As ’n gelowige word jy deur Christus nuut gemaak. Lees hier hoe dit jou ’n totale nuwe denkwyse en identiteit gee.
Vra jouself eerder wie s’n jy is, as wie jy is! Lees hier hoe ons as beelddraers van God antwoorde oor ons identiteit kry.
Hoe om jou tiener-minderwaardigheid hok te slaan – kry hier lesse uit die dagboek van iemand wat op skool erg aan minderwaardigheid gely het!
Dr Hendrik Booysen vertel hoe selfbeheersing ons nader aan die Vader bring, want ons identiteit word deur Jesus gevorm. Lees hier.
Lees hier waarom die predikant en ouderlinge huisbesoek doen, en hoe jy daarvoor kan voorberei.
Wat gebeur met die geld wat jy vir die kerk gee? Leer meer daaroor, en sien die vreugde daarin raak om jou dankoffer vir die kerk te gee.
Die erediens is ’n voorreg wat elke gelowige ontvang om met die Here in gesprek te kan tree. Lees hier hoe jy deel is daarvan.
Jesus is die Hoof van die kerk, en die kerk die liggaam. Lees hier wat dit vir die plaaslike gemeente beteken.