Hoe bly ek dankbaar ongeag van wat in my lewe gebeur?
Wanneer dit met jou moeilik gaan in die lewe, hou vas aan die woorde van Filippense 4:13. Lees hier hoe jy in alle omstandighede dankbaar kan bly.
Wanneer dit met jou moeilik gaan in die lewe, hou vas aan die woorde van Filippense 4:13. Lees hier hoe jy in alle omstandighede dankbaar kan bly.
In Psalm 40 kry ons riglyne waarvolgens ons ’n lewe van dankbaarheid kan lei. Lees hier van die goeie werke waarmee ons God moet dank vir sy genade.
Wanneer jy verstaan wat Jesus vir jou gedoen het, sal jy jou hele lewe aan God oorgee. Doen hierdie Bybelstudie en sien hoe om Hom in dankbaarheid te aanbid.
Die Bybel gee die opdrag om dankbaar te wees as ons bid. Lees hier wat dit beteken as ons sê dat gebed die vernaamste deel van ons dankbaarheidslewe moet wees.
Jesus Christus het ’n volmaakte offer vir jou gebring sodat jy die ewige lewe kan verkry. Lees hier wat sê Hebreërs 13 moet jy as dankoffer daarvoor bring.
God vra nie van jou betaling vir jou verlossing nie; Hy vra nie geweldige offers nie. Hý vra dat jy deur gebed aan Hom ’n offer sal bring. Lees hier meer.
Alles wat ons het, het ons van die Here af ontvang. Lees hier hoe ons as rentmeesters ’n lewe van dankbaarheid teenoor die Here moet leef.
Hoe respekteer jý die lewe wat God jou gegee het? Romeine 12 leer ons hoe om in dankbaarheid op God se werk in ons lewens te reageer.