Nóú is die regte tyd!
God skenk sy genade aan ons, maar ons moenie wag om daarop te reageer nie. Lees hier hoe om vandag God se genade in geloof te ontvang.
God skenk sy genade aan ons, maar ons moenie wag om daarop te reageer nie. Lees hier hoe om vandag God se genade in geloof te ontvang.
Ons soek dikwels groot oomblikke van betekenis, maar Jesus sê dis die klein dinge waar ware geloof begin groei. Leer hoe jou gewone daaglikse keuses jou vorm.
Elke Christen moet daarna streef om geestelik te groei om geestelike volwassenheid te bereik. Lees hier wat Hebreërs daaroor sê.
Wat moet ek doen as ek op die verkeerde pad is? Hoe weet ek dis die verkeerde pad? Lees hier hoe jy jou lewe kan ontleed en na God toe kan draai.
Kruispad kyk na die ses bedes in die Onse Vader, wat ons leer bid, en wat ons van elkeen van hierdie bedes moet verstaan, sodat dit ons gebedslewe kan versterk.
Hier is ses Bybelse noodsaaklikhede wat ons in ons lewe moet toepas om te groei in ons verhouding met die Here.
In Hebreërs 12 se eerste verse kry ons vyf riglyne om ons te help om daagliks in ons geloof te volhard.
Laat hierdie Bybelverse jou motiveer om elke dag opnuut jou hart vir die Here te gee en jou herinner om Hom daagliks te vra dat Hy jou op die pad van geloof sal lei.
Doen hierdie Bybelstudie om die opdrag in Efesiërs 4, om soos nuwe mense te lewe, beter te verstaan.
Geloof wat groei, is ware lewende geloof. Die Here leer ons in 2 Petrus 1:5-7 hoe ’n mens se geloof groei. Hy leer ons ook wat elkeen, ook jy, kan doen om jou geloof te laat groei.