God as die gelowige se Vader
Besef jy hoe wonderlik die genade is wat jy ontvang het om God jou Vader te mag noem? Lees hier wat dit vir die gelowige beteken.
Besef jy hoe wonderlik die genade is wat jy ontvang het om God jou Vader te mag noem? Lees hier wat dit vir die gelowige beteken.
Die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 is baie bekend. Lees hier watter eienskappe ons van God ons Vader daaruit leer.
As gelowige hoef jy nie op jouself te vertrou vir jou dag-tot-dag behoeftes nie. Vertrou op die Here! Lees hier meer.
In hierdie artikel kyk ons waarom ons geleer word om te bid vir ons daaglikse brood, en hoe dit na ons fisiese en geestelike verwys.
Die Heidelbergse Kategismus verduidelik vir ons hoekom ons moet bid dat die koninkryk van God sal kom. Lees hier wat dit beteken.
Kruispad kyk na die ses bedes in die Onse Vader, wat ons leer bid, en wat ons van elkeen van hierdie bedes moet verstaan, sodat dit ons gebedslewe kan versterk.
In die eerste bede van die Onse Vader leer ons tot Wie ons bid en hoe ons sy Naam as heilig moet ag.
Kruispad kyk na die tweede en derde bedes van die Onse Vader. Lees hier hoe dit betrekking het op hoe ons as burgers van God se koninkryk moet lewe.
Wat beteken dit as jy in gebed vir jou “daaglikse brood” vra? Lees hier wat dit beteken vir hoe ons moet bid.
Elkeen van ons het in sonde teen God oortree, en daarom moet ons om vergifnis smeek. En, dan moet jy hierdie vergifnis ook aan ander bewys. Lees hier wat ons van die Onse Vader se vyfde bede leer.