Wees vertroos – God versorg sy kudde
In Jesaja lees ons hoe God sy kudde soos ’n goeie herder versorg. Lees hier meer oor Jesaja 40 vers 11, en verstaan hoe dit jou kan vertroos.
In Jesaja lees ons hoe God sy kudde soos ’n goeie herder versorg. Lees hier meer oor Jesaja 40 vers 11, en verstaan hoe dit jou kan vertroos.
Een van die “Ek is”-uitsprake in Johannes is dat Jesus die goeie Herder is. Lees hier hoekom Hy so genoem word, en ons as sy skape bekend staan.
In Hebreërs 13:20 word Jesus as die Groot Herder beskryf. Lees hier wat ons in hierdie vers van God en Jesus leer.
In Matteus 25 lees ons dat Jesus met sy wederkoms die skape van die bokke gaan skei. Lees in hierdie artikel wat dit vir jou beteken.
Bullinger het in sy leeftyd rofweg 12 000 briewe gestuur en ontvang. Lees hier meer oor hom as mens, en oor dié groot projek om sy briewe te digitaliseer.
In 1553 is vyf gereformeerde studente in Frankryk tereggestel vir hulle geloof en belydenis. Lees hier hoe Calvyn hulle met briewe probeer vertroos en bemoedig.
In 2 Korintiërs 3 lees ons hoe Paulus se gesag ondermyn is, en hy die gemeente sy aanbevelingsbrief noem. Lees hier hoe dit op jou van toepassing is.
In Openbaring 1 lees ons van die briewe wat Johannes aan sewe gemeentes skryf. Lees hier meer oor dié briewe en hoe ons dit self kan bestudeer.
Reformator De Brès het uit die tronk aan sy vrou Catherine ’n brief geskryf. Dit word as een van die mooiste liefdesbriewe beskryf. Lees hier.
Ons sien hoe belangrik briewe in die Bybelse tyd was. Hoeveel aandag gee jy aan jóú kerk se nuusbrief? Lees hier hoekom ’n kerk ’n nuusbrief moet hê.