Die belang van briewe in die reformasietyd
In die tyd van die reformasie is die kerk vernuwe, maar dit was ook ’n baie moeilike tyd. Lees hier wat ons uit die Reformatore se briewe kan leer.
In die tyd van die reformasie is die kerk vernuwe, maar dit was ook ’n baie moeilike tyd. Lees hier wat ons uit die Reformatore se briewe kan leer.
In hierdie artikel kyk ons na die algemene skryf van briewe in die Nuwe Testament – hoekom is briewe gebruik? Wat sê hierdie briewe?
Uit die 27 boeke in die Nuwe Testament is 21 briewe. Lees hier hoekom briewe so belangrik in die Bybelse tyd was en steeds is.
Ons lees in hierdie artikel hoe mense deur die Bybel met bome vergelyk word – selfs Jesus. Lees hier wat ons daaruit kan leer.
Lees hier meer oor hoekom Abraham ’n tamariskboom geplant het – as bevestiging van die ewige God op wie se beloftes ons kan vertrou.
Die Here skep bome as ’n plek van gemeenskap vir Hom en die mens. Deur sonde word dit verbreek, maar lees hier hoe Jesus dit weer kom regmaak.
Kruispad kyk in meer diepte na die boom van alle kennis, en die boom van die lewe in Genesis en Openbaring. Lees hier meer oor hierdie bome.
In die gelykenis van Jotam in Rigters lees ons hoe die bome ’n koning soek. Hieruit leer ons belangrike lesse oor leierskap en hoe ons Jesus moet volg.
In Matteus 21 lees ons hoe Jesus in ’n wonderwerk ’n vyeboom nooit weer laat lewe nie. Lees hier wat dit beteken.
Skrywers in die Bybel, veral Dawid en Moses, gebruik dikwels die woorde “berg” en “rots” om die Here te beskryf. Lees hier oor die betekenis daarvan.