Vernedering en verhoging op Olyfberg
Olyfberg is ’n plek waar Jesus beide verneder en verhoog is. Lees meer daaroor hier, en hoe dit ons na Christus se wederkoms moet laat uitsien.
Olyfberg is ’n plek waar Jesus beide verneder en verhoog is. Lees meer daaroor hier, en hoe dit ons na Christus se wederkoms moet laat uitsien.
Leer hier meer oor Sion waarvan ons in die Bybel lees. Sion is belangrik van die Ou Testament, tot die Nuwe Testament, tot vir ons vandag.
Waaraan dink jy as van die gebeure op berg Moria, waar Abraham sy seun moet offer, lees? Lees hier hoe dit ons moet herinner dat God ook ’n Plaasvervanger vir ons gestuur het.
Lees hier hoe God jou vir jou roeping versterk, net soos Hy op berg Horeb vir Moses, Israel en Elia versterk het.
Paulus leer vir Timoteus hoe om die gemeente in te rig. Hierdie 12 Bybelstudies leer ons hoe dit vandag nog op die Kerk van toepassing is.
Tyd, lewe en die ewigheid is waaroor die Prediker in hierdie deel geskryf het. Lees wat die Heilige Gees vir ons deur Prediker oor hierdie belangrike dinge sê.
Maak jy genoeg vir dit wat werklik in die lewe saakmaak? Lees hierdie 10 Bybelverse oor tyd en sien wat die Bybel daaroor sê.
Ons kry in die Bybel op baie plekke, veral in die Psalms, die opdrag om die Here te loof met ons stemme en allerlei instrumente. Wat beteken dit?
Jesus se sang voor sy kruisiging laat sondaars weer deur God aanvaar word, en leer om vreugde in God te vind en Hom te loof. Lees hier.
Leer die krag en waarde van lofliedere uit die verhaal van Paulus en Silas in die tronk, wat ons in Handelinge 16 lees. Lees hier.