Ontdek jouself in Christus
Wonder jy ooit wie jy nou eintlik is? Die ontdekking van jouself begin in Christus. Jy is ’n skepsel, en jy is deur die Skepper gemaak.
Wonder jy ooit wie jy nou eintlik is? Die ontdekking van jouself begin in Christus. Jy is ’n skepsel, en jy is deur die Skepper gemaak.
Kruispad e-tydskrif is vyf jaar oud in Februarie 2024. Vier saam! Ons kyk terug na van ons en ons Kruispad-lesers se gunstelinge.
Lees hier oor Kain en Abel se offers aan die Here, en wat ons daaruit kan leer oor hoe ons onsself as lewende offers moet gee.
Lees hier watter belangrike beginsels ons vandag kan leer uit die vuur van die brandofferaltaar in die Ou Testament.
Volg die gee van offers van Maleagi tot die Nuwe Testament. Lees ook ses maniere hoe ons vandag onsself as offers aan die Here kan gee.
As jy deur water en vuur gaan, is die Here by jou. Leer weer uit die Here se woorde aan Josua hoe jy moed kan hou.
Leer uit die verhaal van Moses en die brandende bos meer oor God se heiligheid, en wat dit beteken as ons heilig genoem word.
Dink jy soms as gelowige God se geduld gaan opraak met jou, of reeds opgeraak het? Lees hier wat Jesus se woorde in Matteus 11:28-30 vir jou beteken.
In hierdie artikel kyk ons na wat die goeie en volmaakte gawes is wat God – ons enigste Bron van voorsiening – volgens Jakobus vir ons gee.
Met die viering van Jesus se geboorte, moet ons ook aan sy dood en opstanding dink. Lees hier oor die Seun as Verlosser wat God aan ons gegee het.