God gee die groot én die klein
In Kerstyd vier ons dat God die grootste Geskenk, Jesus Christus, aan ons gegee het. Maar, ons kan ook elke dag vier dat Hy alles wat ons nodig het voorsien.
In Kerstyd vier ons dat God die grootste Geskenk, Jesus Christus, aan ons gegee het. Maar, ons kan ook elke dag vier dat Hy alles wat ons nodig het voorsien.
In hierdie artikel kyk ons waarom ons geleer word om te bid vir ons daaglikse brood, en hoe dit na ons fisiese en geestelike verwys.
In die Bybel lees ons van die Here as Krygsman en Vredevors. Lees hier hoe God oorlog sien, en hoe ons as gelowiges oor oorlog moet dink.
Hoewel daar oorlog in die wêreld is, is daar ook ’n oorlog in die gelowige. Lees oor die vyand wat jou probeer takel, en hoe om dié vyand te verslaan.
In hierdie artikel gee Kruispad Bybelse riglyne vir wanneer oorloë en millitêre optredes geregverdig is.
Die Tien Gebooie sê duidelik dat Christene nie moord mag pleeg nie. Maar geld dit steeds as daar ’n oorlog is? Lees hier.
In hierdie artikel leer ons wat Jesus vir sy dissipels oor die eindtyd sê, en watter rol oorloë in die eindtyd speel.
In Openbaring leer ons van die eerste en die laaste oorlog. Lees hier van die wonderlike troos wat ons in Christus se oorwinning van die bose kry.
Wat beteken dit as Jesus sê dat strome van lewende water in jou binnenste sal vloei? Lees hier oor water in die Ou en Nuwe Testament en hoe dit op Jesus wys.
In Johannes lees ons hoe Jesus lewende water vir ’n Samaritaanse vrou aanbied. Lees hier hoe God alleen ons dieper dors kan bevredig.