Bybelstudieboek oor Johannes: Volg jy My
Wil jy Christus daagliks navolg? In die evangelie volgens Johannes is daar soveel dieper betekenis wat jou kan help. Kry die Bybelstudieboek hier.
Wil jy Christus daagliks navolg? In die evangelie volgens Johannes is daar soveel dieper betekenis wat jou kan help. Kry die Bybelstudieboek hier.
Kry in hierdie Bybelstudieboek antwoorde op 15 lewensvrae wat vanuit Genesis 1 tot 11 beantwoord word.
Wat laat jou opstaan as alles rondom jou platval? In 2 Korintiërs kry ons die versekering van ons verlossing wat ons na die ewige lewe laat uitsien.
Is jy ’n beheervraat? Die Here is altyd in beheer! Lees hier hoekom ons op God se voorsienigheid kan staatmaak, en hoekom dit ons kan help.
In 1 Konings lees ons hoe Elia vir God vra om sy lewe te neem. Ons lees egter ook hoe God hom bemoedig. Lees hier hoe God op die regte tyd gee wat ons benodig.
Wanneer ons rus het ons weer nuwe krag om te gaan werk. Maar, om regtig ons krag te herwin, moet ons in die Here rus. Lees hier wat dit beteken.
As jy onseker voel of daar vir jou ’n toekoms in jou land is, skep moed uit dié verhaal van God se volk in Jeremia. Lees hier.
Die vrede van Kersfees is nie die wêreldse vrede waaraan ons dalk dink nie, maar die vrede tussen ons en God. Lees hier daaroor.
Wanneer dit met jou moeilik gaan in die lewe, hou vas aan die woorde van Filippense 4:13. Lees hier hoe jy in alle omstandighede dankbaar kan bly.
In Psalm 40 kry ons riglyne waarvolgens ons ’n lewe van dankbaarheid kan lei. Lees hier van die goeie werke waarmee ons God moet dank vir sy genade.