Is dit moontlik om iemand vandag uit die dood te wek?
Natuurlik kan God enige tyd mense uit die dood opwek, want Hy is die Skepper. Dit bring ons by die groter vraag: Is dit nog nodig om mense uit die dood op te wek?
Natuurlik kan God enige tyd mense uit die dood opwek, want Hy is die Skepper. Dit bring ons by die groter vraag: Is dit nog nodig om mense uit die dood op te wek?
As die doel van die huwelik is om die probleem van alleenheid op te los, wat dan as ek nie trou nie? Lees hier meer oor die gawe van alleenheid en hoekom iemand dalk nie sal trou nie.
In sy genade gee die Here vir ons ware vriende, vriende wat nader as ’n familielid kan wees. Leer meer oor die liefde van ’n hegte vriendskap.
Vriende is ’n groot gawe in ons lewens. Dis egter belangrik dat ons moet weet watter eienskappe ’n goeie vriend maak en hoe om ’n toksiese vriendskap raak te sien.
Jongmense worstel dikwels met hierdie vraag. Wanneer ons egter kyk wat die Bybel oor die huwelik leer, kan ons dié vraag oor liefdesverhoudings en trou beantwoord.
God wil hê ons moet anders wees, heilig wees, want daarmee saam seën Hy ons verhoudings en ons huwelike. Lees hier wat ons uit die Bybel oor saambly voor die huwelik leer.
Wanneer jy eensaam voel kan jy onthou dat die Here Jesus Christus in eensaamheid geleef en vir jou gesterf het, en dat jy kan uitsien om tot in ewigheid saam Hom te wees.
Wanneer dit gaan oor versekering en geloof, kom dié vraag: Beteken dit dat ek nie genoeg op die Here vertrou as ek versekering het nie? Kry hier kry riglyne uit die Bybel.
In Matteus en Lukas kry ons die bevele om ons nie oor aardse dinge te bekommer nie. Ons moet eerder na die koninkryk van die Here soek – dan sal die Here ons ryklik seën – na liggaam én siel.
Alles wat ons het, het ons van die Here af ontvang. Lees hier hoe ons as rentmeesters ’n lewe van dankbaarheid teenoor die Here moet leef.